Dagbreek entrepreneurship competition

Dagbreek is launching its first ever entrepreneurship competition! The aim is to promote entrepreneurial thinking amongst students and provide them with a platform to have their ideas evaluated to ensure that promising ideas reach their potential. This competition is open to ALL Stellenbosch University students and the entry form link can be found below.

https://forms.gle/YpAtViRxiaoFgzybA

 

Dagbreek bied die jaar sy eerste entrepreneurskap kompetisie aan! Die doel daarvan is om besigheidsdenke onder studente aan te moedig en ‘n platvorm te bied waar idees geanaliseer kan word om te verseker dat belowende idees hul volle potensiaal bereik. Die kompetisie is oop vir alle studente aan die Universiteit van Stellenbosch. Die inskrywingsvorm se skakel is hier onder. 

https://forms.gle/YpAtViRxiaoFgzybA